Baviaanskloof 2022
Kriekie se Kiekies Kriekie se Kiekies
7.39K subscribers
7,563 views
239

 Published On Jun 22, 2022

Ons is op pad Addo toe en ons besluit ons ry deur die Baviaanskloof. Mense, wat ‘n ongelooflike ondervinding! Ons ontmoet vir Patrick, die korste gids in SA en hy vat ons na Sewefontein se mooie water en ook na die Wild Fig Forest. Daarvandaan ry ons verder in die pragtige Park op pad Addo toe. Die pad op die einde is egter so sleg dat ons net 10km/hr kan ry en toe nie by Addo uitkom dieselfde dag nie. Ons slaap oor by In Die Kloof in Hanky. In Addo ontmoet ons vir Swanie Swanepoel wat destyds aan die pad gebou het en ons die storie van die pad vertel. Ry gerus saam en ondervind die Baviaanskloof soos ons hom gery het. Maak vas jou veiligheidsgordel en klou maar vas aan jou “ag my hemeltjie tog” handvatseltjie, jy gaan dit nodig hê. Enjoy the ride!

show more

Share/Embed