MOUNTAIN ZEBRA - Des 2023
Kriekie se Kiekies Kriekie se Kiekies
7.39K subscribers
1,098 views
183

 Published On May 8, 2024

In hierdie video kuier ons by Mountain Zebra Nasionale Park. Die park is asemrowend mooi met die mooiste sonsondergange, diere en sommer net lekker kuier. Ons gaan op die 4x4 roete, die night rides, en die cheetah tracking was weereens ‘n wenner! Kom ry gerus saam met ons deur die park en beleef saam met ons die asemrowende mooi natuurskoon. Maak jou veiligheidsgordel vas vir die 4x4 roetes, sit andersins lekker agteroor en ontspan met jou voete omhoog en gooi ietsie nats in jou glas of beker. Gesels ook sommer lekker saam in die comments as jy wil, die video is spesiaal vir jou gemaak.
#natuur #kamp #amarok #bushlapa #camping #iphonephotography #sonyrx10iv #zebra #lion mountainzebra

Music I Use: Bensound.com/royalty-free-music
License code: BVMCCGSSYD6VFH4F

show more

Share/Embed