de la Rey [1980 Afrikaans Film]
Patriots-Rebel TV Patriots-Rebel TV
2.37K subscribers
72,491 views
0

 Published On Sep 27, 2015

This film tells the story of General Jacobus Herculaas “Koos” de la Rey (22 October 1847 – 15 September 1914), also remembered fondly as the “Lion of the West”. General de la Rey was a Boer general, member of the Volksraad, member of the Transvaal parliament, delegate to the National Convention, and Senator. One of the fiercest guerrilla fighters during the war, General de la Rey is also remembered for his opposition to the Anglo-Boer War, yet when war became a reality he committed himself fully to the republican cause where he conducted a brilliant campaign against the British. His enemies would also remember him as one of the most chivalrous generals during the unfortunate conflict. This film however also touches upon his death – tragic, unexpected, and just as a new rebellion was stirring in the republican midst.

Hierdie film vertel die verhaal van Generaal Jacobus Herculaas "Koos" de la Rey (22 Oktober 1847 - 15 September 1914), ook bekend as die "Leeu van die Wes-Transvaal" . Generaal De la Rey was 'n Boeregeneraal, lid van die Volksraad, lid van die Transvaalse Parlement, afgevaardigde na die Nasionale Konvensie, en Senator. Een van die felste guerrillavegters tydens die oorlog, word generaal de la Rey ook onthou vir sy teenkanting teen die Anglo-Boereoorlog; maar wanneer die oorlog onstuitbaar geword het het hy hom ten volle tot die Republikeinse saak verbind waar hy 'n briljante veldtog teen die Britte gevoer het. Sy vyande het hom ook onthou as een van die mees ridderlike generaals tydens die ongelukkige konflik. Hierdie film raak egter ook aan sy dood - tragies, onverwags, en net toe 'n nuwe rebellie in die Republikeinse midde begin roer.

show more

Share/Embed