Majuba: Heuwel van Duiwe (Full Afrikaans Movie - 1968)
Chris van der Leer Chris van der Leer
2.52K subscribers
185,949 views
0

 Published On Jul 5, 2016

Gebaseer op die Slag van Majuba in die eerste Anglo-Boere-oorlog van 1881, word die storie vertel van hoe 'n klein, maar vasbeslote Boere regiment, die Engelse magte gestop net in hul eerste groot opmars na Pretoria.
Toe die Britse magte 'n waarskuwing van die Boere teen kwaai weerstand by Bronkhorst Spruit in Natal ontag, word die Engelse platgeslaan deur die Boere mag.

'n Insiggewende en deerniswekkende blik op die gebeure wat aanleiding tot die Slag van Majuba gegee het.

David Millin has directed movies such as "African Gold", released in 1965, "Shangani Patrol"(1970), "Seven Against the Sun"(1967), "Die Voortrekkers"(1973), "The Second Sin"(1966), and "Die Banneling"(1971)

Director: David Millin
Writers: David Millin (screenplay), Stuart Cloete (novel)
Stars: Roland Robinson, Reinet Maasdorp, Patrick Mynhardt
Country: South Africa
Language: Afrikaans | English
Release Date: 23 December 1968 (South Africa)
Also Known As: Hill of Doves
Runtime: 160 min
Production Co: Killarney Film Studios

show more

Share/Embed