Dries Lombaard- Die brug op ons plaas (Kant 1)
Music Edition Music Edition
1.9K subscribers
64 views
0

 Published On Jun 26, 2023

Kant 1
1. Jim Muller Keurspel – Nr 11
2. Jim Muller Keurspel – Nr 3
3. Jim Muller Keurspel – Nr 5
4. Jim Muller Keurspel – Nr 1
5. Die brug op ons plaas
6. Jim Muller Keurspel – Nr 8

Die klavier-musiek van Jim Muller is en bly nog altyd baie gewild. Met hierdie opname het daardie vooraan- staande kitaar-speler Dries Lombaard nog meer gevoel en ritme aan hierdie populêre nommertjies gegee deur dit op die kitaar uit te voer.

Dries het daarin geslaag om hierdie keurspelle wat oorspronklik vir die klavier verwerk is byna noot vir noot op die kitaar uit te voer - so iets is net moontlik deur 'n musikant wat 'n meester van sy musiekinstrument is.

Dries was afkomstig van die Wes-Transvaal. Hy het reeds saam met al die bekende boere-orkeste aan die rand opgetree: Sam Petzer 1949-50, Nico Carstens - 1951, die eerste kitaarspeler met Duffy Ravenscroft en sy orkes, Jurie Ferreira en sy orkes en daarna saam met Fred Fischer.

show more

Share/Embed