Boet Pretorius - 45 Treffers (Kant 1)
Music Edition Music Edition
1.9K subscribers
124 views
0

 Published On Aug 14, 2023

Hier is 'n plaat met trefferliedjies van die afgelope dekades. Dit is 'n huldeblyk aan Afrikaanse musiekmakers wat deur die jare luistergenot op plate aangebied het.

KANT EEN
1. Kwela-kwela (Carstens/Segal/De Waal/Styger)
2. Die Ou-Kraalliedjie (M. de Villiers)
3. Die Wilgerboom (D. Pretorius)
4. Ramaja (S. Segal/A. Simone/M. van Rensburg)
5. My hart is soos 'n blommetuin (Hoekoeman/S. Myburgh)
6. Groen is die land van Natal (A. Arletowicz/A. de Waal)
7. My hart het 'n kleine venster (A. Mayer/M. van Rensburg)
8. Die byeboerwa (A. Goosen)
9. Mallemeule (G. Fourie)
10. Boemelaar (J. Loudermilk/H. Engelbrecht)
11. Trein na die Noorde (S. Reinecke/A. Viljoen)
12. AAI AAI (A. Goosen)
13. Trompie (A. Goosen)
14. Daar's niks soos ware liefde (Jurgens/Relin/Toerien)
15. Ek kyk graag so diep in jou oë (Siegel/Behrle/ Korsten)
16. Kruidjie-roer-my-nie (A. Goosen)
17. Sproetjies (S. Whipple/G. van Tonder)
18. Liefste Madelein (Trad./C. Steyn)
19. Gee haar 'n roos (P. Britz)
20. Die grenswag (R. Bornman)
21. My hart sing van liefde (S. Reinecke)
22. Die goeie oue tyd (Trad./Verw. J. Laas)

Destydse treffers van onder andere Hendrik Susan, Jurie Ferreira, Nico Carstens, Die Petersen Broers, Al Debbo, Danie Pretorius en Neels Steyn word op hierdie plaat gehoor, asook suksesse van Groep Twee, Glenys Lynn, Herbie en Spence, Carike Keuzenkamp, Gé Korsten, Sonja Herholdt, Sias Reinecke, Laurika Rauch en Anton Goosen.

Hier is VYF-EN-VEERTIG TREFFERS wat op sprankelende wyse deur BOET PRETORIUS vir lekker luister en partytjiepret aangebied word.

Music Ed.

show more

Share/Embed