Koos en Hester Nortje (Een wit Angelier) - Kant 1
Music Edition Music Edition
1.9K subscribers
129 views
0

 Published On Jul 27, 2023

KOOS EN HESTER NORTJE

Weereens kom KOOS EN HESTER NORTJE vorendag met 'n album eie aan hulle besondere sangstyl.

KOOS EN HESTER NORTJE is bekend vir die wyse waarop hulle hul eie kompo-sisies uitvoer. Hulle het reeds talle langspeel plate tot hul krediet, en ook 'n poor treffers, o.a. "Vaarwel Jim Reeves", "Daar is hande", "Die Blyvooruit- zicht romp” en talle ander.

Hierdie nuutste langspeel van die bekende paartjie het baie tyd en voorbereiding geneem aangesien hul besluit het om hierdie die beste poging te maak wat hulle tot dusver dongewend het, hulle het ook daarin geslaag, want ek is oortuig dat op opname is vol van KOOS EN HESTER se baie mooi komposisies. Ek is seker een en almal sal baie genotvolle uurtjies uit hierdie opname put.

Kant 1
1. Een wit Angelier
2. Pappie ons vra U
3. Armband van Goud
4. Een vir Een
5. Liefde in my hart
6. Prisoniers Lied

show more

Share/Embed