Tolla se gewildste stories - Clanwilliam se Mense
Music Edition Music Edition
1.9K subscribers
8,769 views
0

 Published On Jun 28, 2023

Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste

1. Clanwilliam en Sy Mense
2. Die Droogte
3. Ou Man se Stoute Seun
4. Oom Plooie en die Sishen Trein

Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie.

Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!

show more

Share/Embed