Tolla van der Merwe - Ek is 'n Recce
Music Edition Music Edition
2.16K subscribers
8,215 views
57

 Published On Jun 1, 2023

Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste

EK IS 'N RECCE
i. Honde oplei
ii. Wagstaan-Generaal
iii. "Moral of the story"
iv. Sersant se nuwe hond
v. Die "boksie metchies" in die supermark
vi Huursoldate

Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie.

Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!

show more

Share/Embed