ontbytSAKE 10 Feb '24 | Dricus du Plessis & Vasti Spiller
ontbytSAKE ontbytSAKE
3.47K subscribers
2,803 views
35

 Published On Feb 16, 2024

Ons Valentynsprogram ateljeegaste was Dricus "Stillknocks" du Plessis en sy pragtige meisie, Vasti Spiller, want agter elke UFC Wêreldkampioen, staan 'n sterk vrou met senuwees van staal.

ONS UITSAAITYE:
kykNET, DSTV kanaal 144
Saterdagoggend 7:30 - 9:00
Herhaling Sondagoggend: 7:30 - 9:00
Dinsdag en Donderdag: 13:00 - 14:30
.
kykNET & Kie, DSTV Kanaal 145
Saterdagoggend: 8:30 - 10:00
Sondagoggend: 6:00 - 7:30
Dinsdag en Donderdag: 11:30 - 13:00
.
Vir meer inligting oor ontbytSAKE:
www.ontbytsake.co.za
.

show more

Share/Embed