Published On Jul 8, 2023
Hoe lyk ‘n goed geleefde lewe:
Kuier reg – kuier by die Here.
Kyk reg – sien die Here orals raak.
Kry jou kop reg – oordink die Here se Woord dag en nag.
Wys die pad reg – wys vir ander mense na Jesus toe.
Bely reg – “Ek en my huis ons sal die Here dien”.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God | Die toring van...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinc...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure
show more