Vetkoekpaleis,S1,Ep12
SABC SABC
183K subscribers
1,443,618 views
0

 Published On Jul 19, 2011

Episode 12: die tweede prys Daar is groot pandemonium op Nigel wanneer Tiger nie die rugbykaartjies vir die Springbokke teen die All Black se toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil hom hê. Frik, Tiger en 'n hele klomp ander word gearresteer. Henk beland in die hospitaal en Worsie word alleen in die Vetkoekpaleis gelos om 'n verlowingspartytjie te hanteer. Ella kom help uit en raak vreeslik getrek. Worsie wen tweede prys in die "raai hoeveel bone"-kompetisie. Die prys is twee rugbytoetskaartjies. Almal probeer hom omkoop om hulle te neem maar hy kies sy oom frik om saam te gaan.

show more

Share/Embed