BELA Wet Inligtingsessie FEDSAS & SAOU
FEDSAS FEDSAS
625 subscribers
34 views
1

 Published On Sep 18, 2024

Wat nou vanuit 'n bestuurs-perspektief?
Wat nou vanuit 'n opvoeder en skoolhoof se perspektief?
Die kollig op sommige klousules

Sluit by ons aan vir hierdie belangrike opdateringsessie met betrekking tot die ondertekening van die BELAW deur Pres. Ramaphosa.

Dr Jaco Deacon - HUB (FEDSAS)
Mnr Paul Sauer - Uitvoerende Beampte (SAOU)
Dr Juane van der Merwe (Adj HUB - Regsdienste (FEDSAS)

Besoek ons webblad by www.fedsas.org.za

show more

Share/Embed