Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
Maroela Media Maroela Media
11.3K subscribers
141,668 views
0

 Published On Mar 8, 2023

Steve Hofmeyr het ná die onlangse MSC-debakel vir die eerste keer in meer as 'n dekade op die man af in 'n video-onderhoud met Maroela Media gesels. In die onderhoud bespreek Steve ook dringende kwessies soos onder meer sy omstrede uitlatings, kanselleerkultuur, sy gewildheid as kunstenaar ondanks teenkanting, die behoud van Afrikaans en sy toekomsplanne.

show more

Share/Embed