18 September 2024 | Vox Weervoorspelling
Vox Weather Vox Weather
27.5K subscribers
6,526 views
352

 Published On Premiered Sep 17, 2024

⛈️'n AFSNYLAAG verlaat die land met oggendbuie wat oor die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal beweeg
🌧️'n KOUE FRONT bereik Woensdagmiddag die suidwestelike kus en versprei heelwat koeler toestande en reënbuie oor die Wes-Kaap

⚠️ IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens⚠️
🟡 Geel Vlak 2: Hewige donderstorms wat lei tot swaar reënbuie, skadelike winde en groot hoeveelhede klein hael wat lei tot plaaslike oorstromings van vatbare paaie en brûe, skade aan infrastruktuur en nedersettings word verwag oor die meeste dele van sentraal en suidelike Kwa-Zulu Natal in die oggend.

🟡 Geel Vlak 2: Skadelike wind en branders vanaf Saldanhabaai tot by Plettenbergbaai in die middag en duur Voort tot Donderdag.

🔥BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag op plekke in die Limpopovallei en Wes-Bosveld asook die sentrale dele van Noord-Kaap en die Beaufort-Wes en Prins Albert Munisipaliteite van die Wes-Kaap.

#Voxweather #afsnylaag #kouefront

show more

Share/Embed