Mooimeisiesfontein 1978 Afrikaanse rolprent
Old Afrikaans Country Music & South African Movies Old Afrikaans Country Music & South African Movies
5.41K subscribers
58,661 views
0

 Published On Mar 24, 2023

Mooimeisiesfontein 1978 Afrikaanse rolprent
Akteurs
Will Roberts, Janet Du Plessis, Hal Orlandini
Storielyn
Die engelse onderwyser, gespeel deur Janet Du Plessis, beland op n skooltjie op die plattelandse dorpie, Mooimeisiefontein, as gevolg van n uitnodiging deur die skoolhoof, Hal Orlandini. Die problem is egter dat die seun hierdie einste meisie op die trein ontmoet terwyl sy op pad na Mooimeisiefontein is. Will is onmiddelik smoorverlief op haar en s hy gaan met haar trou.
Die seun, n boer met harde baard, besluit om weer skool toe te gaan om sy matriek te maak, net om naby die Engelse onderwysser te wees! Dit veroorsaak natuurlik baie botsings tussen pa en seun, wat baie komiese insidente tot gevolg het.
All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.

show more

Share/Embed