Wat is die Here se wil? Mat 6 HK 49 Derde Bede Ds Gustav Opperman GK Philippolis
Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning
3.75K subscribers
1,205 views
67

 Published On Sep 14, 2024

Ons is die heiliges wie se gebede instrumenteel is in die voltooiing van die wêreld geskiedenis. Waarvoor moet ons dan bid? Woordverkondiging: Mat 6, HK 49 ds Gustav Opperman GK Philippolis, ‪@WoordeuitsyWoning‬

Bron: HK Sondag 49 Wat is die Here se wil?
Lees: Mat 6:9-13; Op 4,5
Teks: Mat 6:10
Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde
HK Sondag 49
Vraag 124: Wat is die derde bede?
Antwoord: Laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.
Dit is: Gee
dat ons en alle mense ons eie wil prysgee
om aan u wil, wat alleen goed is,
sonder enige teëpratery gehoorsaam te wees,
sodat elkeen sy amp en beroep
net so gewillig en getrou kan beoefen
en uitvoer soos die engele in die hemel
Tema: Die Here se wil
Psalms: 95:1,2,4; 40:4; 119:22,26; 119:33,39
Opnamedatum: 2024 07 21

Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.

Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

show more

Share/Embed