Suikerbos ek wil jou hê - Afrikaans Kinderliedjies - Kleuterskool liedjies - Afrikaans Rhyme
Kinderliedjies Kinderliedjies
32.1K subscribers
151,100 views
318

 Published On Dec 18, 2018

Suikerbos ek wil jou hê,
Suikerbos ek wil jou hê,
Suikerbos ek wil jou hê,
wat sal jou mamma daarvan sê.

Dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
ek en my suikerbossie saam.

Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou;
sy kan nie brood bak nie, haar brood is brou;
sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou;
tog wag ek Suikerbossie net vir jou.

show more

Share/Embed