Namakwa 4x4 Eco Route Ep4 - longest 4x4 route in RSA!! Ep4 (With kids!!)
Annelize Coetzee Annelize Coetzee
90 subscribers
4,586 views
48

 Published On Sep 28, 2021

Ons is ‘n gesin wat lief is vir die natuur en buite lewe. Ons het twee klein kinders en wil steeds kan ‘rof’ kamp en 4x4. Gedurende Maart / April 2021 het ons saam met 3 anders gesinne ongeveer 3500km afgelê op hierdie avontuur en wat ‘n belewenis! Ons is amateurs maar het gesien dat kamp met kinders absoluut moontlik is! Kom geniet die avontuur saam met ons!!

show more

Share/Embed