ANB - Heldedag 2024 - Kransleggings
Afrikaner Nasionalistiese Beweging Afrikaner Nasionalistiese Beweging
45 subscribers
219 views
7

 Published On Oct 15, 2024

Op die 12de Oktober het die Afrikaner Nasionalistiese Beweging ons helde en heldinne van die Afrikanervolk in herinnering geroep.

Kranse is afgelê by die Nylstroom Konsentrasiekamp Kerkhof waar daarna 'n toespraak en 'n lekker saam kuier geleentheid was.

Die ANB roep u op tot die stryd vir ons volk se vryheid, om weer ons land Suid-Afrika te regeer en in vrede en geregtigheid te lewe as volk onder die gesag van God.

Deur om ons geskiedenis te herdenk en te vier, die om ons kultuur uit te leef, hou ons die kooltjie aan die gang wat weer aangeblaas moet word tot 'n onblusbare vlam van Afrikaner Nasionalisme!

Om meer uit te vind oor die Afrikaner Nasionalistiese Beweging gaan besoek gerus ons webwerf en sluit vandag nog aan!

www.anbsa.co.za

show more

Share/Embed