"Beveg vuur met vuur! Hoe die Glasgow Warriors die Vodacom Bulls uitoorlê het" - Franco Smith
MEGAFOON SPORT! RUGBY MEGAFOON SPORT! RUGBY
8.82K subscribers
1,297 views
0

 Published On Jun 30, 2024

Franco Smith is 'n afrigter met 'n reputasie dat hy buite die lyne dink, en nêrens was dit beter gedemonstreer toe sy Glasgow Warriors die Vodacom Bulls op Loftus kom klop het om as die URC wenners gekroon te word nie.

In hierdie lekker wydlopende onderhoud, gesels ons oor hoekom hy by Italië weg is, wat hy gedoen het om by Glasgow in te pas, hoekom die URC die beste toernooi is en of die Bokke in die Ses Nasies toernooi moet speel.

'n Lekker onderhoud met een van Suid-Afrika se beste afrigters met 'n blink toekoms!

"Beveg vuur met vuur! Hoe die Glasgow Warriors die Vodacom Bulls uitoorlê het" - Franco Smith

00:00 Welkom by Die Raakvat Rugby Onderhoud!
00:17 Lekker SA invloed by die Skotte!
01:15 Hoekom het jy die Italië pos opgegee?
07:06 Wat het jy gedoen om aanvaar te word?
09:45 Wat is jou afrigtings filosofie?
12:16 Hoe het jy die hoogte bo seespieël benader?
16:08 Hoe het dit gevoel om die vyand by Loftus te wees?
17:44 Het jy Jake spesifiek probeer uitoorlê?
19:17 Julle het die Bulls op hulle sterkpunte aangevat
21:20 Het SA spanne ‘n verskil in die URC gemaak?
25:09 Watter liga is volgens jou die beste?
28:11 Moet SA in die 6 Nasies speel?
30:59 Wat verwag jy van die Bokke teen Ierland?
32:31 Bly jy alleen in Skotland?
34:04 Wat is jou planne vorentoe?
35:38 Dankie vir die saamgesels!




bulls rugby,Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,MW Welman,Simon Riekert,bulls vs glasgow Live,Vodacom Bulls,URC,united rugby championship,united rugby championship highlights 2024,urc rugby highlights,rugby world cup,BULLS,LOFTUS VERSVELD,raakvat rugby,glasgow warriors rugby,bulls vs glasgow,glasgow warriors,wales rugby,bulls highlights,vodacom bulls,urc,"Hoekom ek by Glasgow Warriors afrig - en hoe ons die Vodacom Bulls uitoorlê het" - Franco Smith

show more

Share/Embed