Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
AfriForum AfriForum
46K subscribers
427,385 views
2.7K

 Published On Nov 22, 2017

Dit was ’n gewone aand vir Johnny en Dalene Muller – hulle het by die huis aangekom en alles was normaal. Die aand het egter baie vinnig in ’n nagmerrie ontaard.

Ernst Roets gesels met Johnny en Dalene Muller oor die aand toe húlle die slagoffers van ’n plaasaanval geword het.

Neem deel aan die optog op 25 November 2017 wanneer ons vanaf die Pretoria Kunsmuseum na die Uniegebou gaan stap om ’n memorandum aan die staatspresident te oorhandig.

Bevestig jou deelname by www.stopdiemoorde.co.za.

show more

Share/Embed